Fiela Se Kind

SKU DVD12

Fiela Se Kind

Die anngrypende verhaal van 'n bruin vrou se liefde vir haar wit optelkind. Fiela Komoetie se gelukkige gesinnetjie word wreed uitmekaar geskeur toe 'n magistraat bepaal dat haar wit hanskind - 'n seun wat sy hir die afgelope nege jaar soos haar eie grootgemaak het - aan sy regte ouers terugbesorg moet word. Maar is die Van Rooyens, armblankes wat hul kinders soos slegte honde behandel, werklik Benjamin se ouers? Of le die geheim van sy afkoms in die see opgesluit? Twaalf jaar later besluit Benjamin, toe 'n volwasse man, om die waarhied uit te vind. Gegrond op Dalene Mathee se bekroonde roman.

    Your Price R 135.00
    Quantity
     

    Customer Reviews


    Write A Review