|
|
Siener in die Suburbs
SKU
DVD11
Siener in die Suburbs
“Die stuk speel af in die armoedige suidelike voorstede van Johannesburg. Jakes is die zef ou wat ’n class ma soek vir sy laaitie. Tiemie, Die class ma, wil egter niks weet nie. Sy wil wegkom uit die suburbs, met ’n ryk man trou en “van geweet wees”. Haar broer Tjokkie is die siener wat onder meer “sien” - hoe ’n ander man as Jakes - haar swanger maak. Met rampspoedige gevolge.” - Litnet
|
|